Naak is die enigste aanlyn-winkel in Suid Afrika wat vir jou klere maak volgens jou mates, sonder enige ekstra kostes.

Ons gee die koper die opsie om ‘n SS / S / M / L te koop, maar dan ook ‘n ‘custom’ opsie.

(Kies die gratis ‘custom’ opsie as jy verkies dat ons ‘n item spesiaal volgens jou mates vir jou maak.  Ons doen dit met liefde.  Met liefde uit die oudedoos.)