Leer Skootrekenaar Tas

R2,800.00

Ons stel bekend ons egte leer skootrekenaar sak.

Die tas word uit volgraan leer gemaak en bestaan uit 7 leer vakkies wat gevoer word uit ‘n sagte leer vir ekstra beskerming vir jou skootrekenaar.

Die skooltas, kantoorsak, of skootrekenaar tas kom met ‘n verstelbare skouer band en selfs ‘n agterband indien jy dit soos ‘n rugsak sou wou dra.

Die vakkies het 2 ritssluier sakkies aan beide die voorkant en agterkant wat ideaal is vir jou kosbare besittings.

Die ander 4 vakkies aan die binnekant is vir jou storieboeke, liefdesbriewe, skootrekenaar herlaaier ens.

Die voorste vakkie het soliede brass bakkels met magnetiese knippies vir maklike toegang.

Handgemaak in Suid-Afrika deur Fynbos Leather.

Handgemaak met liefde.

Met liefde uit die oudedoos.

 

Mates: 45cm x 32cm x 14cm

Aflewering: 2-10 werksdae

Category: