Shoe

R2,790.00

Die raam vorm deel van die [My Bril.] Reeks, wat beteken sy is enig in haar soort.

Vervaardig deur ons gunsteling bril boetiek Bril, stel ons julle graag voor aan Shoe, want shoe dit is ‘n ongelooflike eksklusiewe bril. Om presies te wees, daar is net een so bril in die wêreld.

 Die raam is handgemaak deur ‘n dierbare tannie in Italië en het niks langer as 3 maande geneem om te vervaardig nie.

Die plastiek waaruit die bril gemaak is (Mazzucchelli acetate) is heelwat anders as normale palstiek. Dit is ‘n nylon gebaseerde plastiek wat baie sterk, buigbaar en anti-alergies is. – Dit maak die plastiek waaruit die bril gemaak is baie meer duursaam as jou gewone bril.

 

Category:
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres