Naak Baba Boksie: Klara

R445.00

Ons Naak Baba Boksies is perfek vir ‘n babatee geskenk of selfs as jy jou bondeltjie liefde self wil bederf.

Die Geskenk Boksie bestaan uit die volgende:

  • Geskenk Boksie (reeds opgemaak)
  • 1x Klara Pakkie & Kopbandjie (6-12 maande)
  • 1x Kaboutertjies Leer Skoentjies (6-12 maande)
  • 1x Fopspeen Hakie

 

 

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Grootte

6-12 maande