Naak Baba Boksie: Betsie
R495.00
Ons Naak Baba Boksies is perfek vir ‘n babatee geskenk of selfs as jy jou bondeltjie liefde self wil bederf.
Die Geskenk Boksie bestaan uit die volgende:
- Geskenk Boksie (reeds opgemaak)
- 1x Betsie Pakkie & Kopbandjie
- 1x Rageltjies Leer Skoentjies
- 1x Fopspeen Hakie
*Slegs Beskikbaar in 6-12 maande
- Additional information
Additional information
Grootte | 6-12 maande |
---|