Mia Muis

R295.00

Die roosagtige droom van ‘n pakkie word uit egte satyn gemaak en afgerond met pragtige hout knopies.

Daar is drie drukkertjies aan die onderkant van die pakkie sodat jy maklik jou babtjie se doek kan ruil.

 

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Grootte

3-6 maande, 6-12 maande, 12-18 maande