Die ‘Naak Hanger’ Ontwerp

R490.00

109 Ontwerpe, 1 Wenner!

Die Naak Hanger Toekenning wenner, Maryke van der Walt se ontwerp is hier!

Naak het vanjaar vir meisies die geleentheid gegee om hul eie mode ontwerpe tot lewe te bring deur Die Naak Hanger Toekening 2020!

Julle as die publiek het vir julle gunsteling ontwerp gestem waarna Naak die ontwerp vervaardig het.

“Die rokkie is so veelsydig vir beide somer en winter. Hierdie uitrusting perfek vir kerk, ‘n troue, ‘n kombuistee, “date night” of sommer net ‘n middagete saam met vriendinne.

Dit pas ook so mooi in by Naak se styl!” – Maryke van der Walt

Kies ons gratis ‘nommerpas’ opsie indien jy wil hê dat ons die rokkie spesiaal, op jou mates vir jou maak. Ons gradueer die patroon spesiaal volgens jou mates en liggaamsbou, sodat die rokkie nie net in proporsie bly nie, maar ook perfek pas! 

Hierdie ontwerp is ook in plein swart beskikbaar.

Categories: ,
Clear
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres
  • Additional information

Additional information

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM

Kleur

Room kleurig met blomme, Swart