Grietjies
R195.00
Die egte leer skoentjies word handgemaak uit egte leer.
Die leer sooltjies maak die skoentjies duursaam of soos die engels man sal sê: ‘durable’ sodat jou babatjie orals kan rond hardloop.
Grietjie word afgerond met die mooiste leer strukkies.
- Additional information
Additional information
Grootte | 6-12 maande, 12-18 maande |
---|