Die Soolmaat

R819.00

Ons elkeen het ‘n Soolmaat nodig…

Die een met wie jy die langpad kan aandurf en myle ver kan loop.

Die soolmaat is eg,  egte leer

 

Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

 

Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

Nommer 2 = 23.5 cm

Nommer 3 = 24 cm

Nommer 4 = 24.5 cm

Nommer 5 = 25 cm

Nommer 6 = 26.5 cm

Nommer 7 = 27.5 cm

Clear
  • Additional information

Additional information

Skoen grootte | Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8