Die Polo Broek
R490.00
Die hoë-heup broek word uit ‘n room kleurige rek-denim gemaak.
Die ontwerp van die ekslusiewe hoë-heup broekie gee mooi vorm aan enige liggaamsbou en die belt maak die middel verstelbaar sodat die broek perfek om jou middel pas.
- Additional information
Additional information
Grootte | Klein (S), Groot (L) |
---|