Die Oumas

R749.00

Gemaklik, sag, en betroubaar – nes ‘n ouma.

Die Oumas sal jou nie in die steek laat nie – maak nie saak waar jy loop nie!

Die Oumas personifieer gemak en duursaamheid en word handgemaak uit egte leer.

 

Die skoentjies word deur ‘n oupa gemaak in Kaapstad, Suid-Afrika. Hy koop self die leer aan volgens kwaliteit en daarom mag die kleur van die leer dalk soms ‘n klein bietjie verskil. Elke koei lyk immers nie 100% dieselfde nie!

Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

Nommer 2 = 23.5 cm

Nommer 3 = 24 cm

Nommer 4 = 24.5 cm

Nommer 5 = 25 cm

Nommer 6 = 26.5 cm

Nommer 7 = 27.5 cm

Nommer 8 = 28.5 cm     

Clear
  • Additional information

Additional information

Shoe Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8