Die Nuuskierige Buurvrou
R620.00
Die Nuuskierige Buurvrou wil gedurig alles weet, maar wat sy die weet nie is dat die hoë-heup broekie eksklusief ontwerp was vir Naak, wat beteken jy sal nie sommer so buurvroutjie raakloop nie.
Die unieke broekie word uit ‘n rek katoen gemaak en daarom is sy ongelooflik gemaklik.
Met plooitjies langs die kant en ‘n ritsluier voor en ‘n oortrek knopie pronk die broekie behoorlik as enig in haar soort.
Kies ons ‘nommerpas’ opsie indien jy wil hê dat ons die broekie spesiaal vir jou maak. Ons gradueer die patroon spesiaal volgens jou mates en liggaamsbou, sodat die broekie nie net in proporsie bly nie, maar ook perfek pas!
- Additional information
Additional information
Grootte | Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM |
---|