Die Naak Masker

R99.00

Die Covid-19 pandemie het ons so bietjie ‘moody’ gemaak. Wel, toe is ons geïnspireër met hierdie mooi ‘moody’ lap van Interior Concepts.

In samewerking met Interior Concepts in die Paarl, bring ons vir julle ‘n eksklusiewe ontwerp wat julle moontlik nog nie voorheen gesien het nie.

Die pragtige blom maskers is enig in hul soort en is ‘n styvolle toevoeging tot jou alledaage utirusting. Die maskers kan enige benale pakkie opkikker.

 

-Die masker word handgemaak en materiaal is in twee opsies beskikbaar: Pienk of ‘Moody’

-Die patrone van die lap mag effens verskil van die foto’s.

-Die maskers word binne 5-10 werksdae vervaardig. 

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Kleur

'Moody', Pienk