Die Marciel Bloes

R519.00

Marciel Hopkins,

internasionale model, aktrise en nuwe aanbieder van Boer soek ‘n vrou 2020, pronk vanjaar op stel in ‘n Naak nommertjie.

Nadat ons vir haar ‘n soortgelyke bloes ontwerp het vir haar eerste seisoen van Boer soek ‘n vrou, het ons besluit om dit in kortmou ook te doen.

 

Die pof moutjies is tog so eien aan ons handelsmerk en die gepunte boordjie skep ‘n statige en professionele voorkoms wat die bloes lekker veelsydig maak.

Die bloes is beskikbaar in wit en swart.

*Die Dassie moet apart gekoop word.

Categories: ,
Clear
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres
  • Additional information

Additional information

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM

Kleur

Wit, Swart