Die Maansak

R795.00

Die Maansak (aka “moonbag”) is die perfekte toevoeging tot jou daaglikse roetine!

Die Maansak word uit volgreinleer gemaak en het ‘n verstelbare middelband. Jy kan ook die sakkie afhaal en dit net as ‘n belt gebruik. Klink vir ons na ‘n moet-hê item!

Die sakkie is die perfekte grootte vir jou selfoon, bankkaart en lipstiffie. 

Dit word vervaardig deur die wonderlike span by Fynbos Leather.

 

Afmetings van die sakkiegedeelte: 18cm x 10cm

Groottes om van te kies as jy bestel: 

Klein (S): Pas by kleregroottes 28 – 32

Medium (M): Pas by kleregroottes  34 – 38

Groot (L): Pas by kleregroottes  40 – 44

Clear
  • Additional information

Additional information

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L)