Die Klein Blom Vellies

R549.00

Die Blom Vellies vir peuters!

Die egte leer vellies word handgemaak met die grootste liefde en is enig in sy soort.

Die blom paneeltjies word op egte leer afgedruk en individueel vasgewerk, waarna die skoentjies aanmekaar gesit word.

Laastens word die Blom Vellies afgerond met die mooiste pienk satyn veters.

 

 Soos hulle sê, goeie dinge vat tyd, daarom is die produksietydperk van die skoentjies +- 20 werksdae.

 

Die unieke velies is beskikbaar in groottes 3-12

Clear
  • Additional information

Additional information

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12