Die Hoofdogter

R650.00

Sit jou beste voetjie voor en belê in die egte leer handgemaakte skoentjies.

Geinspireer deur ons skool dae, die skoentjies is perfek vir klasloop, rondloop en natuurlik vir enige seisoen.

In die winter kan jy ‘n paar omvou sokkies dra vir ‘n tydlose voorkoms uit die oudedoos en in die somer net so saam met jou Naak pakkie.

Die skoentjies word deur ‘n oupa gemaak in die Kaap. Hy koop self die leer aan volgens kwaliteit en daarom mag die kleur van die leer dalk soms ‘n klein bietjie verskil- ‘n tamatie, aardtappel geval.

Die Naak skoen groottes is geweldig akkuraat, maar indien jy twyfel oor jou skoengrootte loer gerus na die volgende maatstaf:

Die lengte van skoene vanaf stiksel bo tot stiksel agter by hak:

2 = 23.5 cm

3 = 24 cm

4 = 24.5 cm

5 = 25 cm

6 = 26.5 cm

7 = 27.5 cm

8 = 28.5 cm

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Shoe Size

2, 3, 4, 5, 6, 7, 8