Die Boordjie Bloes

R480.00

Die unieke ontwerp is is beslis iets wat jy nie sommer in die winkels sal raakloop nie!

Die boordjie agter flap oop om jou rug te wys en die kragie voor word hoog gesny vir ‘n meer deftige voorkoms.

Lemmetjie groen is huidiglik ons gunsteling kleur vir somer en met die vertikale strepe lyk jy nog maerder ook! Klink omtrent soos ‘n wen wen!

 

Kies ons ‘nommerpas’ opsie indien jy wil hê dat ons hierdie bloes spesiaal, op jou mates vir jou maak. Ons gradueer die patroon spesiaal volgens jou mates en liggaamsbou, sodat die bloesie nie net in proporsie bly nie, maar ook perfek pas! 

Categories: ,
Clear
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres
Alle metings moet in sentimers wees / All measurements to be in centimetres
  • Additional information

Additional information

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM