Die Blou Blom

R990.00

Die Blou Blom Vellies volg die lyne van ‘n elegante, spesiaal ontwerpte mode skoen. Dit is handgemaak met die grootste sorg en presiesie. Gemaak van egte volgraan beesleer, ‘n sagte binnevoering en rubber sole, met sy oop veters en afknyp-aksente sorg dit vir die perfekte middeloorgang tussen gemaklike en aantrekskoene – stylvol en gemaklik!
Dit is versigtig afgerond met ‘n gekose blompatroon en ‘n sagte satyn lint.

 

Die Vellies is beskiksbaar in groottes 3 – 9

Produksie tydperk: 10 werksdae

Clear
  • Additional information

Additional information

Skoen grootte | Size

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9