Betsie

R245.00

Die veelsydige pakkie is perfek vir enige seisoen. Trek ‘n langmou hempie met ‘n sykousie onderaan in die winter en vir die somer is die bypassende wit kortmou hempie perfek.

Die kortmou hempie en die pragtige kopband is ingesluit.

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Grootte

9 maande, 12 maande