Babbelbekkie

R195.00

Die pakkie is omtrent iets oor om te babbel!

Babbelbekkie word uit ‘n getekstuurde  ‘chiffon’ gemaak en afgerond ingerygde plooitjies om die middeltjie, moutjies en kragie.

Daar is drie drukkertjies aan die onderkant sodat die baba se doek maklik geruil kan word.

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Grootte

3-6 maande, 6-12 maande