Naak Baba Boksie: Babbelbekkie

R445.00

Ons Naak Baba Boksies is perfek vir ‘n babatee geskenk of selfs as jy jou bondeltjie liefde self wil bederf.

Die Geskenk Boksie bestaan uit die volgende:

  • Geskenk Boksie (reeds opgemaak)
  • 1x Babbelbekkie Pakkie
  • 1x Grietjies Leer Skoentjies
  • 1x Fopspeen Hakie

*Slegs Beskikbaar in 6-12 maande

 

Category:
Clear
  • Additional information

Additional information

Grootte

6-12 maande