R195.00
Baba Maria word uit katoen gemaak en afgerond met die mooiste anglaise.
Uitverkoop
Ons Naak Baba Boksies is perfek vir ‘n babatee geskenk of selfs as jy jou bondeltjie liefde self wil bederf.
Die Geskenk Boksie bestaan uit die volgende:
Baba Klara is die mees outydste pakkie in die Naak Baba Kas.
Die tydlose pakkie is uit katoen gemaak en afgerond met wit kant, hout knopies en ‘n ritsluier agter.
Die struk kopband is die perfekte bybehoor vir jou baba dogtertjie en word gratis ingesluit.
Die roosagtige droom van ‘n pakkie word uit egte satyn gemaak en afgerond met pragtige hout knopies.
Daar is drie drukkertjies aan die onderkant van die pakkie sodat jy maklik jou babtjie se doek kan ruil.
Die unieke pakkie word uit katoen gemaa met ‘n pragtige gehekelde patroon voor op.
Laastens word Lillie afgerond met 2 kruisbande agter en twee hout knopies voor.