• 0 out of 5

    Die Raaktrapper

    Deur woestyne, kronkelpaaie en afdraaipaadjies dra die Raaktrappers jou.

    Die Raaktrappers word uit egte leer met die handgemaak deur ‘n baie vriendelike oom in Kaapstad, Suid-Afrika.

    Die hoë gehalte leer sal sorg vir ‘n staatmaker in jou kas wat perfek is vir klas-loop, rondloop, afdwaal en ook vir die dames wat ‘swaar’ is op skoene.

    Die skoentjies word deur 1 persoon gemaak en is dus nie ‘n massa-produksie item nie. Dit beteken ook egter dat die bees leer aangekoop word volgens kwaliteit en mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil in kleur – ‘n tamatie, aardtappel geval. 

    Alle Naak skoene en leer word met die hand gemaak en produksie daarvan kan tot en met 10 werksdae wees.

    Die Naak skoen groottes is geweldig akkuraat, maar indien jy twyfel oor jou skoengrootte loer gerus na die volgende maatstaf:

    Die lengte van skoene vanaf stiksel bo tot stiksel agter by hak:

    2 = 23.5 cm

    3 = 24 cm

    4 = 24.5 cm

    5 = 25 cm

    6 = 26.5 cm

    7 = 27.5 cm

    8 = 28.5 cm

    R650.00
  • 0 out of 5

    Die Hoofdogter

    Sit jou beste voetjie voor en belê in die egte leer handgemaakte skoentjies.

    Geinspireer deur ons skool dae, die skoentjies is perfek vir klasloop, rondloop en natuurlik vir enige seisoen.

    In die winter kan jy ‘n paar omvou sokkies dra vir ‘n tydlose voorkoms uit die oudedoos en in die somer net so saam met jou Naak pakkie.

    Die skoentjies word deur ‘n oupa gemaak in die Kaap. Hy koop self die leer aan volgens kwaliteit en daarom mag die kleur van die leer dalk soms ‘n klein bietjie verskil- ‘n tamatie, aardtappel geval.

    Die Naak skoen groottes is geweldig akkuraat, maar indien jy twyfel oor jou skoengrootte loer gerus na die volgende maatstaf:

    Die lengte van skoene vanaf stiksel bo tot stiksel agter by hak:

    2 = 23.5 cm

    3 = 24 cm

    4 = 24.5 cm

    5 = 25 cm

    6 = 26.5 cm

    7 = 27.5 cm

    8 = 28.5 cm

    R650.00
  • 0 out of 5

    Die Oumas

    Gemaklik, sag en betroubaar, nes ‘n ouma.

    Die Oumas sal jou nie in die steek laat nie, veral nie langs die pad nie.

    Vir die Oumas gaan alles oor gemak en duursaamheid en hierdie paar skoene word uit egte leer met die handgemaak daarom kan produksie hiervan tot en met 10 werksdae neem.

    Die skoentjies word deur ‘n oupa gemaak in Kaapstad, Suid-Afrika.

    Hy koop self die leer aan volgens kwaliteit en daarom mag die kleur van die leer dalk soms ‘n klein bietjie verskil, elke koei lyk immers nie 100% dieselfde nie.

    Die Naak skoen groottes is geweldig akkuraat, maar indien jy twyfel oor jou skoengrootte loer gerus na die volgende maatstaf:

    Die lengte van skoene vanaf stiksel bo tot stiksel agter by hak:

    2 = 23.5 cm

    3 = 24 cm

    4 = 24.5 cm

    5 = 25 cm

    6 = 26.5 cm

    7 = 27.5 cm

    8 = 28.5 cm

    R650.00
  • Die Bettie 01
    0 out of 5

    Die Bettie

    Die Bettie is die tipiese ‘all rounder’ in die skoen afdeling.

    In die winter kan jy mooi sokkies by haar antrek vir die mooiste ‘vintage’ look en in die somer kan jy haar sonder sokkies dra by ‘n mooi rompie.

    Die Bettie is baie duursaam en word van egte leer met die hand gemaak.

    R650.00
  • Die Bettie 02
    0 out of 5

    Die Soolmaat

    Ons elkeen het ‘n Soolmaat nodig…

    Die een met wie jy die langpad kan aandurf en myle ver kan loop.

    Die soolmaat is eg,  egte leer

    R650.00