• 0 out of 5

    Blom Vellies

    Goeie dinge vat tyd! Die vellies word handgemaak en daarom neem dit ongeveer 15-20 werksdae vir produksie.

    Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook ‘n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

    Die Vellies word op standaard (SA) groottes gemaak, so hou by jou normale grootte. 

    100% Leer

    200% Uniek

    Handgemaak in Suid-Afrika

    Rubber sole

    R990.00
  • 0 out of 5

    Die Prefek

    Sit jou beste voetjie voor en belê in dié handgemaakde egte leer skoentjies.

    Hul is geinspireer deur ons skooldae en maak die skoentjies perfek vir rondloop, klasloop en ompaadjies loop. Natuurlik is hul reg vir enige seisoen.

    In die winter kan jy ‘n paar omvou sokkies by hul dra vir ‘n tydlose voorkoms uit die oudedoos . In die somer kan jul hul met naakte voete dra saam met jou Naak-uitrusting.

    Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

    Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

    Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

    Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

    Nommer 2 = 23.5 cm

    Nommer 3 = 24 cm

    Nommer 4 = 24.5 cm

    Nommer 5 = 25 cm

    Nommer 6 = 26.5 cm

    Nommer 7 = 27.5 cm

    Nommer 8 = 28.5 cm

    R819.00
  • 0 out of 5

    Die Raaktrappers

    Die Raaktrapper is ‘n paar skoene wat jou sal dra deur woestyne, kronkelpaaie en allerhande afdraaipaadjies.

    Die Raaktrappers word handgemaak uit egte leer deur ‘n baie vriendelike oom in Kaapstad, Suid-Afrika.

    Die hoë gehalte leer sal sorg vir ‘n staatmaker in jou kas wat perfek is vir klasloop, rondloop, afdwaal en ook vir die dames wat ‘swaar’ is op skoene.

    Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

    Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

    Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

    Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

    Nommer 2 = 23.5 cm

    Nommer 3 = 24 cm

    Nommer 4 = 24.5 cm

    Nommer 5 = 25 cm

    Nommer 6 = 26.5 cm

    Nommer 7 = 27.5 cm

    Nommer 8 = 28.5 cm

    R819.00
  • 0 out of 5

    Die Oumas

    Gemaklik, sag, en betroubaar – nes ‘n ouma.

    Die Oumas sal jou nie in die steek laat nie – maak nie saak waar jy loop nie!

    Die Oumas personifieer gemak en duursaamheid en word handgemaak uit egte leer.

    Die skoentjies word deur ‘n oupa gemaak in Kaapstad, Suid-Afrika. Hy koop self die leer aan volgens kwaliteit en daarom mag die kleur van die leer dalk soms ‘n klein bietjie verskil. Elke koei lyk immers nie 100% dieselfde nie!

    Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

    Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

    Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

    Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

    Nommer 2 = 23.5 cm

    Nommer 3 = 24 cm

    Nommer 4 = 24.5 cm

    Nommer 5 = 25 cm

    Nommer 6 = 26.5 cm

    Nommer 7 = 27.5 cm

    Nommer 8 = 28.5 cm     

    R819.00
  • 0 out of 5

    Die Hoofdogter

    Sit jou beste voetjie voor en belê in dié handgemaakde egte leer skoentjies.

    Hul is geinspireer deur ons skooldae en maak die skoentjies perfek vir rondloop, klasloop en ompaadjies loop. Natuurlik is hul reg vir enige seisoen.

    In die winter kan jy ‘n paar omvou sokkies by hul dra vir ‘n tydlose voorkoms uit die oudedoos . In die somer kan jul hul met naakte voete dra saam met jou Naak-uitrusting.

    Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

    Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

    Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

    Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

    Nommer 2 = 23.5 cm

    Nommer 3 = 24 cm

    Nommer 4 = 24.5 cm

    Nommer 5 = 25 cm

    Nommer 6 = 26.5 cm

    Nommer 7 = 27.5 cm

    Nommer 8 = 28.5 cm

    R819.00
  • Die Bettie 02
    0 out of 5

    Die Soolmaat

    Ons elkeen het ‘n Soolmaat nodig…

    Die een met wie jy die langpad kan aandurf en myle ver kan loop.

    Die soolmaat is eg,  egte leer

    Die skoentjies word deur een persoon gemaak van begin tot einde en is dus nie ‘n massaproduksie-item nie. Dit beteken ook egter dat slegs die beste kwaliteit beesleer aangekoop en die kleur mag dalk soms ‘n klein bietjie verskil – ‘n tamatie/tômatie geval. 

    Die produksietyd van hierdie skoene kan ook tot-en-met 10 werksdae wees.

    Naak-skoengroottes is baie akkuraat. Indien jy twyfel oor jou skoengrootte, loer gerus na die volgende afmetings om jou Naakgrootte te bepaal.

    Hierdie is die lengtes van skoene vanaf die stiksel voor by die toon tot die stiksel agter by hak:

    Nommer 2 = 23.5 cm

    Nommer 3 = 24 cm

    Nommer 4 = 24.5 cm

    Nommer 5 = 25 cm

    Nommer 6 = 26.5 cm

    Nommer 7 = 27.5 cm

    R819.00
  • 0 out of 5

    Die Betties

    Die Betties is die tipiese ‘all rounder’ in die skoen afdeling.

    In die winter kan jy mooi sokkies by haar antrek vir die mooiste ‘vintage’ voorkoms en in die somer kan jy haar met naakte voete by ‘n mooi rompie dra.

    Die Bettie is baie duursaam en word handgemaak van egte leer.