Ons posduif is Aramex Koerier Dienste.

Let daarop dat die posduif 1-3 dae lank vlieg.

Jou item word hand gemaak en daarom is die produksie tyd van jou Naak item ‘n maksimum van 10 werksdae.

Alle Naak skoene en handsakke word ook met die hand gemaak uit egte leer en produksie daarvan kan ook tot 10 werksdae wees.

Neem asseblief kennis dat aflewering na uitstedige dorpies ‘n ekstra dag kan neem.

Alle Naak pakkies kan opgespoor word deur jou verwysingsnommer op Aramex se tuisblad in te vul by: www.aramex.com

 Die waybill nommer sal per e-pos aan jou gestuur word.