Die custom opsie is gratis, maar dit is baie belangrik dat jy die nodige mates korrek invul.

So moet jy jouself meet:

A – Meet van nek tot skouer

B – Borsmaat – (Meet reg rondom die volste deel van jou borste)

C – Middellyf – (Meet reg rondom jou middellyf)

D – Heupe – (Meet reg rondom jou heupe)

E – Armlengte (Meet vanaf skouer-knop tot by pols)

F – Binnebeen (Meet vanaf binne been tot by enkel)